The Gate Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Gate Guesthouse bied gasteverblyf in 'n pragtige, beboste tuin en is in die bekoorlike vakansiedorpie Clarens geleë. Die eiendom is die ideale basis om die talle besienswaardighede en doendinge wat die dorp bied te verken.
The Gate Guesthouse bestaan uit vier aparte eenhede elk met sy ingang. Drie van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl The Mosaic Room gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en enkelslaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, behalwe The Pearl Room wat 'n bad het.
Die kamer se kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie in.
The Gate Guesthouse is ook naby die middedorp met kunsgalerye, boetiekwinkels en restaurante, asook stap- en drafroetes, en bergfietsryroetes om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 2 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Gate Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang