Successfully reported
+20

The Gathered House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die Gathered House is 'n gesinsvriendelike selfsorghuis in 'n stil voorstad van Montagu, minder as 1 km van die middestad af. Die huis bied 'n ontspanne, praktiese omgewing waar kinders hulself kan geniet en gesinne kan ontspan.

Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste, met 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, sowel as bykomende slaapplekke vir babas of ekstra gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 1 baba. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed, wat slaapplek bied vir 3 gaste. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet, terwyl die tweede badkamer slegs 'n toilet het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die huis beskik oor 'n binnenshuise braai-area met uitsig oor die swembad, asook bordspeletjies, boeke en speelgoed vir gesinsvermaak. Waaiers word in alle kamers voorsien. Daar is geen TV of lugversorging nie.

Die tuin bied 'n groot privaat swembad met 'n veiligheidsnet, 'n trampolien, klimmuur, glybaan, aapstange, swaaie en hoenders vir vars eiers. Swembadspeelgoed is beskikbaar, en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    7 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Van Zyl Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8863a61d60a6e73207d1ed55a7fcebf59253802107c3017ec02f32a6e66eceb687b21103982aace2352d747411e4bea92c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 8 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.7943796 20.1261478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang