The Gem
Kry 10% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874/16 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Gem is 'n dubbelverdieping-gastehuis in Graskop wat gemaklike selfsorgverblyf in 3 eenhede bied: Emerald, Amber en Ruby.
Emerald, geleë op die grondvloer, is 'n ruim woonstel met 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n aparte opwaskamer, 'n eetkamertafel en 'n sitarea met 'n slim-TV in. Dit maak oop na 'n oordekte patio met privaat braaigeriewe en 'n buite-eetarea.
Amber en Ruby is op die boonste vlak geleë. Elke eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, asook 'n enkelbed. Albei het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste wat in hierdie eenhede bly, deel 'n gemeenskaplike leefarea, kombuisie en balkon met buitesitplek. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, breekware en eetgerei, terwyl elke eenheid sy eie yskas en ketel het.
Veilige parkering is beskikbaar agter 'n geslote hek. Gaste deel die parkeerarea en die tuin. WiFi is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die Gem is ideaal vir besoekers wat die Panorama-roete verken, aangesien dit naby besienswaardighede soos God's Window, Graskop Gorge Lift en nabygeleë watervalle is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marihette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 874/16 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink The Gem het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874/16 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang