Successfully reported
+31

The Glass House Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Glass House Loft is 'n selfsorg, kontemporêre loft geleë in die hartjie van die Kogelberg Biosfeer, omring deur natuurlike fynbos. Die loft kombineer kontemporêre ontwerp met beton-aksente en bied 'n rustige toevlugsoord vir paartjies of enkelreisigers in 'n stil doodloopstraat, teenoor 'n natuurgebied in Bettysbaai.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en lei na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die berge en see. Die badkamer is toegerus met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ook 'n klein omheinde tuin, braaigeriewe en oorgenoeg parkering geniet.

Die Glass House Loft is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante, staproetes en die strand, wat dit 'n ideale basis maak om Bettysbaai en die omliggende gebied te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Adelene Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ae22c71a7f919f76d0541b5e89ecf273f965bf0fb037dc428b7477e8504f19730e305a80df33f8ab0bf98d6f64e53df527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 6 Adelene Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.358627271938 18.899135430025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang