The Golf House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Port Marnoch, St Francis Links, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Golf House bied selfsorgverblyf en is in die veilige St Francis Links-landgoed in St Francisbaai geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan verken.
Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel en banke om op te ontspan. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat spog met stoepmeubels buite en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is ook vir motors beskikbaar.
Gaste wat by The Golf House bly het gebruik van The Links klubhuis, en is geregtig op 'n afslag gholffooi tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Port Marnoch, St Francis Links, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink The Golf House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Port Marnoch, St Francis Links, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang