Successfully reported
+85

The Goodland Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Goodland Cottages, Road D277, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 470 R1 323 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Goodland Cottages is geleë op 'n privaat plaas, 21 km vanaf Winterton in KwaZulu-Natal. Die kothuise is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby verskeie besienswaardighede in die Drakensbergstreek.

Verblyf bestaan uit 4 kothuise, naamlik Milk Cottage, Honey Cottage, Cottage One en Cottage Two.

Milk Cottage bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 volwassenes. Die hoof- en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasoond en 'n stoof. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n TV met DStv, Netflix en WiFi.

Honey Cottage bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasoond en 'n stoof. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n TV met DStv, Netflix en WiFi.

Kothuis Een bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasoond en 'n stoof. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n TV met DStv, Netflix en WiFi.

Kothuis Twee bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n gasoond en 'n stoof. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n sitkamer, 'n eetarea, 'n TV met DStv, Netflix en WiFi.

Elke kothuis het 'n braai-area vir gaste om te gebruik, en daar is veilige parkering vir voertuie beskikbaar. Die groot eiendom spog met 200 jaar oue bome wat tot 10 km ver sigbaar is.

Die Goodland Cottages is naby aktiwiteite soos stap, witwatervlotvaart, bergfietsry, gholf, perdry en vierwielmotorfietsry geleë, om maar 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hermanus L
Saam met vriende
5.0
Ons kom kuier gou weer. Baie geniet. Uitstekende fasiliteite en ons was baie hartlik ontvang.
Jun 2025
Hope M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money! Beautiful and peaceful!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Paul L
Gesin met tieners
5.0
Naweekwegbreek in 'n pragtige omgewing. Pragtige plek met elke gerief denkbaar! Heerlik gekuier en was baie gasvry.
Mei 2025
Denise N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek na die berge. Stil omgewing met 'n beeldskone uitsig op die berge, sentraal van alle aktiwiteite beskikbaar. Moderne skoon verblyf id...
Sien meer
Apr 2025
Jan V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik. Baie lekker gebly. Die diere was ook baie oulik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • The Goodland Cottages, Road D277, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Goodland Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 470
R 1 470 R 1 323
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 470
R 1 470 R 1 323
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 470
R 1 470 R 1 323
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Goodland Cottages, Road D277, Winterton, Central Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb47a1b635254859fc5b2f55beffd2958f5d7d3ea6115f6ef0467b4aa1cd1d70269db8305aa2d99e7613422037849749a7b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 470 nouVanaf R1 323 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 The Goodland Cottages Road D277 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.952177261948 29.478335469611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang