Successfully reported

The Goose Nest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very clean, peaceful and welcoming. The stay was very nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike tyd gehad. Heerlike tyd gehad. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie Pieter vir jou resensie. Ons waardeer!

Alta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Oulikste en skoonste oornag plek ooit. Ons kan die Goose Nest vir enige iemand aanbeveel. Netta was die perfekte gasheer. Ons is hartlik verwelkom. Alles was baie skoon en netjies. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Kan die Goose Nest vir seker aanbeveel. Sal beslis weer daar bly. "Home from home".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie. Ons waardeer jou resensie. Julle is baie welkom!

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

The comfort and safety will definitely see us returning. It was one of the best stays in a while.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Thank you for your review!

Janet F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker! Ons het lekker gebly! Pragtige, skoon en netjiese plek toegerus met alles wat jou hart begeer, selfs elektrisiteit gedurende loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie vir jou resensie, Johan. Dit word opreg waardeer. Jul is welkom!

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Lekker gebly in 'n skoon, netjiese en oulike plek. Het een nag oorgeslaap. Dit is 'n baie netjiese en skoon plek met al die geriewe wat nodig is. Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Sal weer daar bly indien die geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mareli F
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Rustig, tevrede en kan vir enige iemand aanbeveel! Was 'n wonderlike ervaring. Daar is alles wat jy nodig het en die eienaars laat mens dadelik welkom voel met hulle warm ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie vir jou resensie, Marelie. Ons waardeer dit opreg.

Shaundrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netta en haar man was en is baie vriendelik en ook baie behulpsaam. Sjoe! The Goose Nest was lekker. Veilig en lekker rustig. The Goose Nest is baie netjies en daar was alles wat ons benodig het. Ek en my kerel sal beslis weer The Goose Nest kies. Dit was een vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie, ons waardeer jou resensie baie!

Sune H
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en baie gerieflik. Dit was fantasties! Net wat ek nodig gehad het, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie. Waardeer jou resensie.

Wynand D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker, rustig en veilig. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Netta
The Goose Nest
Baie dankie, Wynand. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Netta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Church Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5725295367b052443293bf03dd84c8f9691bb5b4751f75caeba19ac4c709d36387d98ed1a6b3852ec3a6d9aec2d4d52d193?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 23 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.799081038945 20.04590546627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang