The GP Canitz Guest Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knorhoek Road, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die GP Canitz Gastehuis bied 'n klassieke mengsel van Ou Wêreldse sjarme, Boheemse estetika en uitsonderlike gemak in die hartjie van Stellenbosch. Hierdie rustige toevlugsoord bied slaapplek vir 2 gaste.
Die kothuis is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Hierdie intieme ruimte sluit 'n knus sitkamer, 'n goed toegeruste kombuis en braaigeriewe in. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, sowel as die nodige breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv-toegang.
Gaste kan wakker word met skouspelagtige uitsigte oor die Simonsbergreeks, Muratie se bekroonde wyne geniet en 'n landgoed verken wat deurdrenk is met meer as 300 jaar se kuns, tradisie en Kaapse wynmaak-erfenis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Werner Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Knorhoek Road, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The GP Canitz Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knorhoek Road, Koelenhof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang