Successfully reported
+31

The Graaff-Reinet Suites

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 27 Oliver Dippenaar Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Graaff-Reinet Suites bied gerieflike gesinsvriendelike verblyf met moderne geriewe in Graaff-Reinet.

Suite 1 bied slaapplek aan 4 gaste wat 2 volwassenes en 2 kinders insluit en het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die sitarea het 2 leerstoele en 'n TV teen die muur. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Die gemeenskaplike oopplan-leefarea het sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Beetle Room is ideaal vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en enkelbed en die ander met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Beide suites het braaigeriewe buite en 'n speelarea vir kinders.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patrick N
Gesin met tieners
5.0
Great overnight stop. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sanelle P
5.0
Baie lekker! Ons het dit baie geniet. Die host was amazing, sy het ons baie gehelp en was baie nice!
Mei 2025
Karien D
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon. Lekker geslaap. Ons het lekker gebly. Sou graag meer van die dorpie wil sien, maar was toe op Sondag, soos die museum.
Jan 2024
Malinda N
4.4
Oornag in Graaff Reinet. Gasvrou baie vriendelik. Plek ruim en baie netjies.
Okt 2024
Heinrich E
4.4
100%. Ja, net oornag maar was goed toegerus, skoon, netjies, alles perfek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Oliver Dippenaar Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Graaff-Reinet Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 27 Oliver Dippenaar Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ecd0c60f80535bc395d44782a7df3984bbaa82ed92cc2a26a4d7deb6397ad2f2a4d039a31096e69622da47cfb69878230ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 27 Oliver Dippenaar Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -32.258439802526 24.530842602253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang