Successfully reported
+11

The Grace

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Grace is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die Wapadrand Sekuriteitslandgoed in Pretoria-Oos. Of dit nou vir besigheids- of ontspanningsreise is, hierdie huis is 'n ideale verblyf vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.

Hierdie eiendom het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank vir kinders en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat ingerig is met buitemeubels en 'n braai, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Clara A
Gesin met klein kinders
5.0
Dis 'n ware tuiste. The Grace is baie puik toegerus met enigiets wat jy benodig, sterk WiFi, uitstekende kommunikasie van die gasvrou, lieflike liggin...
Sien meer
Sep 2025
Ulandi L
Gesin met tieners
5.0
Rustige en stil omgewing, netjies en skoon, sentraal geleë. Ek sal The Grace aanbeveel vir enige iemand. Dit is 'n veilige en lekker kompleks en die h...
Sien meer
Mei 2025
Tutti G
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, gerieflik en veilig met 'n lekker tuintjie. Ons het sommer baie lekker gebly in The Grace. Alles is keurig en goed beplan. Ons kon lekker stap n...
Sien meer
Feb 2025
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker gebly by The Grace en dit is ook baie veilig.
Okt 2024
Herman V
Saam met lewensmaat
4.8
Skoon, gerieflik en heerlik. Ons verblyf was heerlik en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Joani Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
  • Gaste dink The Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 775 Waparand Road, Unit 20 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ea60dc33392ac3620fb900643201466041d08171fe13bf81b323ff74ec6a31abb2ebeda76d2e7b5ef3fb0c9248531f9a94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 775 Waparand Road Unit 20 Marulani Lodge 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773815 28.329992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang