Successfully reported

The Granadilla

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Yolanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just what we needed. We had a lovely stay, even for just one night. Chantal was very helpful and went the extra mile. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
The Granadilla
Liewe Anneke, ons is so bly dat julle lekker gebly het! Dit maak ons harte bly. Baie groete, Liesl en Chantal

Marianne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Very pleasant and friendly. Our stay was short and we would love to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
The Granadilla
Dear Marianne, we are glad that you had a good time in our cottage. We hope to see you in the future again! Kind regards, Liesl and Chantal

Israel Juan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Dit was presies wat ek nodig gehad het. Dit was perfek voldoende vir my behoefte van net oornag. Ek het baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
The Granadilla
Liewe Juan, ons is regtig bly jy het lekker oornag. Baie groete, Liesl

Bouke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Aangenaam maar nodig beter sekuriteit. Goed gebly, maar dit was Vrydagaand en daar was baie mense en drankgebruik in die strate by die gastehuis. My voertuig het binne die erf gestaan, maar die lae heining het my nie gerusgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
The Granadilla
Liewe Bouke, baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit baie. Ons is bly dat julle lekker gebly het, maar ons is so jammer dat jy ongerus gevoel het. Ons het jou terugvoering bespreek met die span. Ons het kameras wat gerig is op ons parkeer area en dit word gemonitor deur die sekuriteitsfirma op Montagu. Ons dink nie dat 'n hoër heining en hek nodig is nie, maar ons ondersoek dit en sal dit oorweeg. Weereens, ons waardeer jou terugvoering! Baie groete, Liesl en span

Ad & Ann A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Cosy cottage with oudste sitting. Nice cosy cottage - a bit hot during the night although the fan was on. Well equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
The Granadilla
Hello, Thank you for your feedback! It is well appreciated! I am glad that you found the kitchen well equipped, although it is small - but as you say, cosy. February is a very popular month to visit Montagu, but it is also very warm - the hottest month of the year. And some nights are hot as well - even the fan must work overtime! My apologies! Kind regards, Liesl

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Joubert Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b76687eff0de1f21833fdc14cf6ca76f13c32abbaa0290d28ab971413c605d80fa43dc2a94de20542682a666f4e10df719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784557580021 20.123369161971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang