The Grand Comfort Lodge
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Grand Comfort Lodge bied gerieflike B&B-verblyf of verblyf sonder ontbyt in die hartjie van Rustenburg. Dit is in die middel van die dorp en is dus ideaal vir gaste of sakereisigers wat in die omgewing moet wees.
Verblyf by die lodge is beskikbaar in 5 Standaard Koningkamers, 5 Deluxe Koningkamers en 10 Superieure Koningkamers. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die Deluxe Koningkamers is ideaal vir selfsorgverblyf aangesien elkeen van hierdie eenhede 'n kombuisie met 'n stoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware het. Elke kamer het ook 'n TV met DStv en Netflix asook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Sommige kamers het toegang tot 'n stoep waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die lodge bied ook konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer met 'n kroegarea en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Makhanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang