Successfully reported
+22

The Grand Comfort Lodge

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Grand Comfort Lodge bied gerieflike B&B- of net-kamerverblyf wat ideaal geleë is in die hartjie van Rustenburg. Dit is ideaal geleë naby die middedorp, wat dit 'n uitstekende opsie maak vir gaste of sakereisigers wat in die area moet wees.

Hierdie lodge bied 'n opsie van óf 5 Standard Koningkamers, 5 Deluxe Koningkamers of 10 Superior Koningkamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elkeen van hierdie lugversorgde kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die Deluxe Koningkamers is ideaal vir 'n selfsorg-opsie aangesien elkeen 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskassie, eetgerei en breekware. Die ander kamers het 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv en Netflix in elke kamer beskikbaar. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Sommige van hierdie kamers het toegang tot 'n patio waar hulle hul oggendkoffie kan geniet. Hierdie lodge bied ook konferensiegeriewe, 'n gastesitkamer met 'n kroegarea asook wasgoedgeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Makhanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Kruger Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c4eee5cf1a2ad3ae7bcf5df98c323deeaf9dc3d326743c4a0ede3d0c88221bb522f2638b9d8db2e9e0e34aa312c48699aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 78 Kruger Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.661284 27.250218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang