The Grand Comfort Rustenburg
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Stubbs Street, Olifants Nek, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 375 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Grand Comfort Rustenburg bied luukse verblyf in die hartjie van Rustenburg. Gaste kan kies uit 3 elegant gemeubileerde kamertipes, elkeen ontwerp vir gemak en styl.
Elke kamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n klerekas in. Die Superior Koningkamer het ook 'n knus sitarea vir ekstra gerief.
WiFi is oral in die eiendom beskikbaar. Gaste kan by die buitelug gemeenskaplike swembad met ligstoele ontspan of maaltye by die restaurant op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Makhanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 127 Stubbs Street, Olifants Nek, 0299, Noordwes
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Stubbs Street, Olifants Nek, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang