Successfully reported
+60

The Grand Hotel

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 15 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 735 R2 988 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Grand Hotel bied gerieflike B&B-verblyf sentraal geleë in Robertson, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers en 'n voorste bestemming vir wynentoesiaste wat wyd en syd strek.

Dié hotel bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers en 'n selfsorgkothuis, elk met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met kwaliteit linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi. Sommige van die kamers het 'n sitarea met 'n binnenshuise kaggel en 'n slim-TV, asook 'n privaat patio. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe. Elke kamer, sowel as die kothuis, het 'n battery-rugsteun in geval van kragonderbrekings.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike areas, wat 'n sitkamer, kroeg, buiteswembad en konferensiegeriewe insluit. Die hotel spog met 'n restaurant en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lientjie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grand Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 735
R 3 735 R 2 988
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 735
R 3 735 R 2 988
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 735
R 3 735 R 2 988
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2301a650c54153e307bb0d0cddd7402590b4ab2e472d72212bd6823d32a12a0d4f1c785d6b0b73e764f6ac5264afd774b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 735 nouVanaf R2 988 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 28 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.800366 19.881769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang