Successfully reported
+105

The Green Acorn Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Green Acorn Guest House is in Ficksburg onder die pragtige Imperani-berg in die hartjie van die Vrystaatse Hooglande. Lesotho se majestueuse Malutiberge vorm die agtergrond van hierdie mooi dorp en, soos die seisoene verander, verander die pers mis in die somer na sneeubedekte hellings in die winter.

Die gastehuis is die ideale bestemming vir diegene wat wil oornag of vir 'n naweekwegbreek. Reisigers is mal oor die atmosfeer en unieke gastekamers vol eklektiese versamelings wat hulle so tuis soos by hulle eie huis laat voel. DStv en WiFi is beskikbaar.

The Green Acorn Guest House bied 'n heerlike ontbyt wat oraloor bekend is.

Die vriendelike personeel en gashere, Christine en Rudi, maak seker dat hul gaste 'n onvergeetlike ervaring het en keer op keer na hierdie gastehuis terugkeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ian K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek met vriendelike diens. Vreeslik lekker gebly. Eenheid baie netjies met alles wat nodig is. Werkers baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Valerie R
Saam met vriende
5.0
Pragtige kamer. Ons was saam vriende gewees, en het ongelooflik lekker gekuier. Sandra was baie vriendelik en behulp saam.
Apr 2025
Chirissa L
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en lekker. Stil area. Dit is 'n fantastiese gastehuis. Vriendelike diens, kamer is baie netjies en mooi binne. Ontbyt is eerste klas. Sal def...
Sien meer
Mrt 2025
Joanita S
Gesin met tieners
5.0
Aanbevele oornag stop op pad na Lesotho. Die gastehuis is baie goed geleë wat dit maklik maak om die dorp te voet te verken. Dit was skoon en netjies ...
Sien meer
Aug 2024
Violet S
Besigheidsreis
4.4
It was comfortable and warm. Clean, tidy and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink The Green Acorn Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65df44d8ffe27e29fe8a0c727f7f95c8b78e587681b4053f558fc9244c809e534251a0e3cd1b9d2adbf7b7a19e373848ccf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Fontein Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.8696993 27.8726535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang