Successfully reported
+13

The Green Country House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fordstreet, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Green Country House is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die skilderagtige dorp Heidelberg. Die eiendom spog met asemrowende uitsigte en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie se wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik gemeubileer, gevul met oorgenoeg natuurlike lig, en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel met gratis tee en koffie.

Die Green Country House is naby die rivier en sentraal geleë, binne loopafstand van die middestad, waar gaste plaaslike winkels en geriewe kan vind. Met 'n buitebraai en tuinarea, en gratis veilige parkering, kan gaste 'n veilige en ontspannende verblyf geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 2 Fordstreet, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Fordstreet, Heidelberg, Western Cape, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcbcda91ad05e74f972048dfa54855fa799931c7b36c55277995806d90f1c2c866d1d07c0cbce5ef316f91e5ddcb5b6ea0dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 2 Fordstreet Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -34.088006520217 20.962283691301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang