Successfully reported
+43

The Green Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
    9 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Seagull Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 065 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

The Green Gate bied selfsorgvakansieverblyf met see-uitsigte in Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Dié eiendom kan tot 15 gaste akkommodeer in 5 slaapkamers, almal met hul eie en suite-badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is albei tussenliggende kamers en hulle is gemeubileer met 1 driekwartbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Hulle en suite-badkamers is albei toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die laaste twee en suite-badkamers is albei toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n 2 yskas-vrieskaste, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die groot oopplan-leefarea is ingerig met 'n etenstafel, 'n tafeltennistafel, oorgenoeg gemaklike meubels en 'n TV met DStv. Die sitkamer maak oop op die onderdak-omvoubalkon wat met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n tuin en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie huis is naby die hoofstrand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Seagull Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 065
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 065
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 9 065
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    9 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Seagull Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ac483baeb32b5b78945956f099005a95c8193eb2b805f6498d5c1c314ce9ffb930a5302d1b638c025a59204d17eb4574cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 065 per nag (plek vir 15) 9 Seagull Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.283142392886 31.442589448549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang