The Green Gecko
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Brand Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The Green Gecko is in Strand geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie met 'n klein kind of 'n sakereisiger. Dit is naby alle geriewe geleë, insluitend winkels en restaurante en dit is binne maklike bereik van die strand en groot toegangsweë.
Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit beskik oor 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike sitplek in die vorm van 'n enkelslaapbank wat 'n kind gemaklik kan akkommodeer.
Dit beskik ook oor 'n buitebraai-area en stoepmeubels.
Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dit is net 5 km vanaf die Somerset Mall en omliggende wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chaniti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 174
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Brand Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Green Gecko het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Brand Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang