Successfully reported
+19

The Green Park Haven 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 494 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Green Park Haven 1 is 'n asemrowende, kontemporêre woonstel op Greenpark Lifestyle Estate met 'n uitsig oor die veld, en is 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en East Rand Mall.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met sitplek. Gaste het toegang tot die leefstylsentrum wat spog met geriewe, soos 'n restaurant op die perseel, dagspa, 'n gimnasium buite, 'n swembad en 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is ook die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink The Green Park Haven 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 494
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 494
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 494
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoria Road, East Rand Pty Mines, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7890a159f2bc3282088cad4b04e2b805853e8fc0da3471b2e7dedfd4e6df346548ac80b38dbd30f3b840560faf3102109e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 494 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Pretoria Road East Rand Pty Mines 1459 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -26.193429418638 28.229508094218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang