Successfully reported
+23

The Greens Guest House Welgemoed

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Greens Guest House is in die hartjie van die noordelike voorstede hoog teen Tygerberg Hills geleë. Dit bied asemrowende uitsigte oor die Bellville Gholfbaan, Tygervallei, Hottentots Holland-bergreeks en die Boland.

The Greens bied privaat dubbel-suites, elk elegant versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n ruim, volledig toegeruste kombuis, kroeg en sitkamer wat uitkyk oor die gholfbaan en bergreeks.

Dis die ideale, luukse vakansie-verblyf vir sakereisigers op soek na uitsigte, ruimte en styl.

Dit is heerlik sentraal geleë vir gaste wat gebruik wil maak van, of besoek wil aflê aan, die lughawe, stasie, Tyger-Waterfront, Tygervallei Mall, restaurante, sportgeriewe, berg-voetslaanroetes, wynroetes en die Weskus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Penny L
5.0
Perfect for the day. Beautiful views, easy walks around the golf course, friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Bertha S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! It was awesome. . Very warm and beautiful place. The host and staff were very friendly and accommodating. Beautiful views in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ronel R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker akkommodasie met 'n pragtige uitsig. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons versoeke te akkommodeer.
Sep 2025
Veronica D
5.0
Lovely stay! The host was friendly, the views were beautiful, and secure private. Lovely stay! The host was friendly, the views were be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Pierre D
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik / Gerieflik / Bekostigbaar / Sommer net lekker. Werklik waarde vir geld! Ruim, netjies, skoon. Dankie vir die klein ekstras soos melk, beskui...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bach Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greens Guest House Welgemoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Jaarsveld, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da6b7a8b2bf51ddc0d8d78c9ba4c97662fdd49afb6155b5a4eb79f9f5d4e048573a29898d2b0178afb7ac77fdf9c84317fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 6 Van Jaarsveld Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.871695627851 18.609641349668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang