The Grey Hound
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Grey Hound is 'n bekoorlike, volledig selfsorg-eenheid in Lochnerhof, wat slaapplek bied vir 4 gaste wat op soek is na 'n gemaklike, rustige toevlugsoord.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Matrasse kan vir kinders voorsien word. Daar is 'n aparte ingang vir gaste, wat nie met die eienaar gedeel word nie, sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Die swembad word met die eienaars gedeel en is seisoenaal beskikbaar. Die eienaars is pensioenarisse, so die swembad word nie gereeld gebruik nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amelia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
- Gaste dink The Grey Hound het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 140 Grey Street, Lochnerhof, Cape Town, 7146, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang