Successfully reported
+51

The Grosvenor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Forest Hill, Simon's Town, Cape Town, 7745, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 796 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die prentjiemooi dorpie Simonstad teen die berghange lê die hoogbeoordeelde 4-ster Grosvenor Gastehuis. As 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word, bied ons persoonlike en aandagtige diens in individueel versierde en gerieflike B&B of selfsorgverblyf.

Ons gastehuis is gerieflik geleë met 'n kronkelpaadjie na die middedorp, waar 'n mens hierdie geskiedkundige en boeiende bestemming kan ervaar. Simonstad is aan die oewer van Valsbaai en op pad na die bekende Kaappunt geleë, 'n plesier om te verken vir die plaaslike of internasionale toeris.

Gaste kan ontspan en smul aan asemrowende see-uitsigte vanaf jou venster of privaat balkon. Elkeen van ons kamers en selfsorg-eenhede kan ingerig word as 'n tweeling of dubbel en is individueel versier en gemeubileer met aandag aan die klein besonderhede wat werklik jou verblyf 'n unieke ervaring maak. Geriewe van hoë gehalte sluit komplimentêre WiFi, platskerm-TV met satellietkanale, sagte badjassen en linne, heerlike toiletware en 'n tee- en koffieskinkbord in. Sekere kamers is semi-selfsorg met bykomende geriewe soos 'n yskassie en mikrogolfoond.

Die Grosvenor-geriewe en dienste sluit 'n buiteswembad in waar gaste 'n rustige swem na 'n dag van aktiwiteite kan geniet, 'n braai-area, lughawe-transfers op versoek, wasgoeddiens op versoek, en 'n sitkamer/onthaalarea wat lei na die patio wat uitkyk oor Valsbaai. . Gaste kan 'n skemerkelkie geniet vanaf die eerlikheidskroeg in die eetkamer of op die patio wat oor die pragtige uitsig uitkyk. Komplimentêre WiFi word deurgaans voorsien en heerlike tuisstyl-ontbyte word bedien op ons dek wat uitkyk oor Valsbaai.

Privaat geleenthede en middagetes kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 37 Forest Hill, Simon's Town, Cape Town, 7745, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grosvenor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 796
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 796
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 796
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Forest Hill, Simon's Town, Cape Town, 7745, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP1VO51byd1VWKuGV6WQW6KQBQKArQjJjWFA8jAAZOZ9DY2dI3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 796 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 37 Forest Hill Simon's Town 7745 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195053896417 18.438929021358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang