The Grove
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Grove bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n privaat gasteplaas, ongeveer 3 km buite Potchefstroom geleë. Dit bied gaste die perfekte kombinasie van rustige plaaslewe en die gerief van naby die dorp wees.
Verblyf word aangebied in 4 eenhede, elk met 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, met linne en badhanddoeke voorsien. Die eenhede beskik oor 'n kombuisie vir basiese selfsorg, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi vir gaste se vermaak, sowel as 'n patio met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die Grove is ideaal vir 'n verskeidenheid besoekers wat universiteitsgradeplegtighede, sportgeleenthede, die NAMPO Landbouskou, die Aardklop Kunstefees bywoon, of bloot vriende en familie in die omgewing besoek. Die eiendom word aangedryf deur sonkrag, gas en rugsteunkrag om 'n betroubare energievoorsiening tydens gaste se verblyf te verseker. Skoonmaakdienste word Maandag tot Vrydag aangebied, uitgesluit naweke en openbare vakansiedae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Craig Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink The Grove het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R53, Turfvlei Agriculture Holding, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang