Successfully reported
+19

The Guest House Pongola

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis is net 2 strate van die N2 af wat dit maklik maak om op te spoor.

Die gastehuis het 10 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis tee- en koffiemaakgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors en bote. Daar is ook 'n swembad en speelterrein vir kinders op die perseel.

Ons maaltye word in ons eetkamer bedien of op die stoep wat oor die swembad-area kyk. Ontbyt en aandete is opsioneel, maar word hoog aanbeveel. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar.

Ons word gereeld deur sakelui gedurende die week en vakansiegangers oor naweke besoek. Gewoonlik word ons as die perfekte oornagplek op pad na Mosambiek of Sodwanabaai gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Robert T
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and helpful staff. Quiet and relaxing in a well-kept garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and safe. We stayed overnight. The room was comfortable, with everything we required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Genna S
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer daar bly! Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Bonnie M
Saam met vriende
5.0
Late arrival and early morning. Great muffins and breakfast. Lovely stay, we had a late arrival with an early morning. We were accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sharon V
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant. Welcoming and affordable. Very pleasant. Staff did not mind that we phoned them to drop off the keys, leaving at 4 am in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Guest House Pongola het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Dr Jansen Street, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwY2U2ODE2LWIyNWMtNDA0Ny04MDI2LTdjOWVjNzc0MGM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 123 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.378777976451 31.626723636774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang