Successfully reported

The Guestroom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

They have good coffee. And a stunning bathroom. It is private and convenient. Fantastic. From the host to the room. Everything the way I like it. 10/10 easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verwagtinge oortref! Ons was onmiddellik toe ons voor die hek stop vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sy het so mooi vir ons al die geriewe aangedui in die kamer. Die kamer het heerlik geruik, en was baie skoon. Baie moeite was gedoen met die dekor, die plekkie is regtig pragtig binne met kwaliteit toebehore. 110% waarde vir geld! Die plekkie is ook privaat, en gerieflik geleë in Klerksdorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Very nice. We had a lovely stay; it was convenient, safe, clean, comfortable, and everything we needed was provided. Our host was great and allowed the fur babies to stay as well. The sunny garden was great and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Exceptional new accommodation. The Guestroom was exceptionally clean and neat and well equipped. The room is small but super comfortable, though the bathroom is quite spacious. Great to be greeted on arrival. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loffie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelik ontvang en baie skoon. Baie netjiese plek! Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beste in Klerksdorp! Verblyf was fantasties! Baie privaat! Goeie gesindheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puseletso M
1 nag
5.0
Jun 2025

My dog and I were welcomed. The hosts were friendly and welcoming. I had a peaceful and quiet night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie netjies en modern. Baie lekker en netjiese verblyf! Het ook baie veilig gevoel. Gaan definitief weer daar inboek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons sien julle weer. Dit is 'n baie lekker, skoon, veilige, verwelkomende plekkie om oor te slaap op pad na waarheen ook al. Gerieflik geleë, naby nodige winkels en die N12. Die gasheer en gasvrou was ook baie vriendelik en tegemoetkomend en verwelkomend. Uit hul pad gegaan om seker te maak alles is in orde. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
The Guestroom
Dankie Riana. Waardeer jou resensie en jy is welkom om weer te kom kuier. The Guestroom. Groete.

Leatita N
1 nag
4.4
Mrt 2025

Awesome and very comfortable. I am extremely happy with my stay, the owner went out of his way to make sure I was happy. Everything you need is in the room. Both the bedroom and bathroom are absolutely beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norman Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Jan De Wet Street, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef9eca44b0c5973bac0544a9cd8772cb9941c56219e6d176b326752926112dd5ed2e3d4635a9dd5850d1169ee515657b406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 24 Jan De Wet Street Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.846449865186 26.687355852779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang