Successfully reported

The Habit Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Janis B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Tranquil and comfy. It was a bit dated but it was clean. Staff were friendly. Bed was comfy. Very spacious. Peaceful setting - a welcome change from the bustle of the city. Central to where we wanted to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Cozy. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
1 nag
2.8
Mrt 2025

Sal nie die verblyf aanbeveel nie. Nie so netjies soos op die foto's. Een badkamer vir vier kamers. Ander gaste het lawaai gemaak. Ingang na parkering is baie nou. Parkeerarea was oorvol. Parkering is regtig 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Nafeesa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Very relaxing. The service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie vriendelike personeel en netjiese plek met als wat jy benodig. Ons het nou slegs net 1 aand hier geslaap vir die interskole. En Worcester kan koud raak, maar dit het als om jou warm te hou, veral die warm persoonlikheid van almal wat daar werk. Vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Tweede jaar dat ons daar oornag, sal vir seker weer, gemaklik en vriendelike diens. Vriendelik - goeie diens - voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Dit was lekker en skoon hulle het elke dag kom skoonmaak ook. Dit was skoon, netjies met baie vriendelike bestuur en het elke dag die eenheid skoongemaak en gehelp as daar iets was. Die plekkie was soos op die foto's en ons het gemaklik gebly as gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakes J
Kort verblyf
2.2
Des 2022

Waarde vir geld - beslis nie. Om 15:30 nog besig om eenheid skoon te maak. Slegs 2/3 messe/vurke/borde/glase vir 5 mense.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Sarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Gerieflike blyplek. Bolakens op die bed sal waardeer word. Die duvet en elektriese kombers is nie vir somer geskik nie. Kon nie die TV aangeskakel kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Wat 'n heerlike, rustige naweek weg van die stad af! The Habit Cottages was absoluut fantasties. Ons plek was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, en ons het heerlik gekuier, geswem en gerus. Ons het bietjie raserige bure gehad, en dit was met absolute professionalisme hanteer en blitsvinnig uitgesorteer. Baie dankie! Julle plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons gaan beslis weer by julle bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9a61c19bb039a3866b37b2aca3476ce46febeaef1a6558a0de618d6a3183c6d890d33b74c11411dcf948caf225d4c427f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643433068228 19.438718387732
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang