Successfully reported
+70

The Habit

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 898 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Habit Guest House bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van historiese Worcester, die hoofstad van die Boland.

Die verblyf beskik oor en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Die hoë gedrukte plafonne, houtvloere en beddens gedrapeer in skerp wit linne, in tien individueel versierde slaapkamers, dra by tot die rustigheid van The Habit.

The Habit spog met 'n pragtige tuin vol voëllewe met 'n sprankelende swembad as die sentrale kenmerk.

Hierdie historiese gebou vorm deel van die Worcester Erfenis-wandelroete en illustreer grasieuse argitektuur en ontwerp.

Worcester en sy omliggende gebiede bied 'n verskeidenheid doendinge, wat voetslaan, voëlkyk, wildkyk, die Karoo Botaniese Tuine, bergfietsry, fietsry, watersport en natuurlik wyn- en olyfproeë in die Breedekloof-wynvallei insluit, alles slegs enkele minute van die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan T
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great stay. Room was clean and service was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Eugene C
5.0
Can highly recommend. The friendly and helpful staff ensured I had a great stay. Can highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gerhard F
5.0
Lekker geslaap. Lekker geslaap by The Habit.
Okt 2024
Opheliaz H
Saam met lewensmaat
5.0
Hidden gem. What a little gem in the heart of Worcester! Highly recommend. Marvelous was truly marvelous!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jurg W
Saam met lewensmaat
4.8
Aangename verblyf. Sal weer besoek. Heerlik oornag! Sal beslis weer besoek!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Habit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 898
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 898
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 898
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Porter Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjM0OyUq3n74qfUqpsYDnojWXId7BxkzjMNjuF9u0qrASewccH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 898 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64336208848 19.43895176053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang