Successfully reported
+159

The Halyard

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Desember 2025. Bespreekbaar tot 27 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Christiaan Barnard Street, Kaapstad-sakekern, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 990 R4 193 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Halyard se luukse selfsorgwoonstelle bied ongeëwenaarde uitsigte oor Kaapstad. Vanaf die boonste 3 verdiepings van die stad se ikoniese nuwe Foreshore-gebou, geniet die Halyard-gaste die unieke ervaring om oor die hele stad te kyk terwyl hulle tussen die Atlantiese Oseaan en Tafelberg woon, en die bekoorlike natuurlike omgewing inneem wat Kaapstad een van die mees geliefde bestemmings ter wêreld maak.

In ons strewe om jou tuis te laat voel, het die Halyard 3 verskillende interieurs ontwerp om by jou leefstyl te pas: Industrieel Sjiek, Koel Kontemporêr of Modern Minimalisties, met balkonne rondom en vloer-tot-plafon-vensters wat hierdie eksklusiewe uitkykpunt beklemtoon. Daar is ook opsies wat uitsigte betref; kies tussen oseaanuitsigte en hawetonele of bergpanorama's en stadsgesigte.

Elke woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefareas beskik oor 'n groot platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Draadlose internettoegang is beskikbaar.

Of jy nou in 'n ruim eenslaapkamerwoonstel of 'n ruim dubbelverdieping-dakwoonstel met drie slaapkamers bly, daar is 'n grootte, styl en uitsig om jou besoek aan Suid-Afrika se Moederstad luuks gemaklik, onvergelykbaar stylvol en definitief onvergeetlik te maak.

Elke woonstel is ontwerp met die hoogste gehalte meubels, die nuutste tegnologie en elke gerieflike toestel wat nodig is om jou verblyf in Kaapstad aangenaam te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicoll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Christiaan Barnard Street, Kaapstad-sakekern, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Halyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 990
R 5 990 R 4 193
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 990
R 5 990 R 4 193
per nag, vir 2 mense
Vanaf R5 990
R 5 990 R 4 193
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Christiaan Barnard Street, Kaapstad-sakekern, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eac56e2104a67bd37c77eefa2f15909bd8c9efad1f0c2d1b3daac1af5635e90e18c66c8800f8f4d55cad5d7418550f69229?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 990 nouVanaf R4 193 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Christiaan Barnard Street Kaapstad-sakekern 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.9201927 18.4340319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang