Successfully reported
+16

The Hamlet Rose Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hamlet Rose Cottage bied bekoorlike, luukse selfsorg-vakansieverblyf op 'n privaat plaas in die skilderagtige, historiese dorpie Swellendam. Dié selfsorgverblyf is ideaal vir 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel van die stadslewe.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n stoep met 'n uitsig op die berge en oor die gedeelde swembad.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste kan nabygeleë staproetes, bessie-, blomme- en vrugtepluk by omliggende plase geniet of die Marloth Natuurreservaat, Sanbona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hamlet Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9be1797fc4962fcc3b0726ef8edce5f99515b75ca0a4af2f96ad4c4b014793e73892b6dc9369f012bdd5644fab1cd009fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 27 Hermitage North Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002170130339 20.424960198742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang