The Hare in the Square
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apartment 309, The Square Apartment Building, 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hare in the Square is 'n moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit is die ideale ligging vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die oopplan-slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke, 'n haardroër en gratis toiletware word voorsien. Die ateljee beskik oor 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV, Netflix en gratis WiFi vir gaste se vermaak. 'n Kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Die eenheid is sentraal geleë naby die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe, 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke, winkels, kroeë en gewilde besienswaardighede. Met 24-uur-sekuriteit, 'n dakswembad en 'n goed toegeruste gimnasium, kan gaste 'n veilige en aangename verblyf geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
LIZA-MARI Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Apartment 309, The Square Apartment Building, 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hare in the Square het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Apartment 309, The Square Apartment Building, 50 Buitenkant Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang