Successfully reported

The Hedge @ Dullstroom Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Hannes B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Absoluut rustig. Wat 'n absolute rustige plekkie net om te kan ontspan en herlaai. Daar was oorgenoeg plek op die patio vir die honde om hulle self ook te geniet. Alles wat mens nodig het, is daar, en as jy nie self wil kos maak nie, is daar oorgenoeg plekke binne 'n kilometer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Extremely easy, relaxing and peaceful. Stay was fantastic - Extremely easy, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay. Lovely stay - quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eddie H
Kort verblyf
3.8
Apr 2025

Ten spyte van dit het ons lekker gebly, maar sal waarskynlik nie weer besoek nie. Het lekker gebly na 'n teleurstellende begin. Die deur van die sitkamer na die stoep moes voor ons aankoms herstel word. Ons hou nie van gas as kookmiddel nie, maar kan verstaan hoekom dit in hierdie geval gebruik word. 'n Pakkie vuurhoutjies met vuurhoutjies sou dit meer aanvaarbaar gemaak het. Die onmiddellike indruk toe ons na die cottage afgedraai het, was nie baie gunstig nie. Die betonafrit na die hek was gedek met los gruis. Links van die afrit was 'n hoop gebroke glas en rommel. Die tuin was vol onkruid. Die eienaars wil blykbaar die indruk skep van 'n onaangeraakte omgewing. Verwydering van onkruid en skoonmaak van die betonpadjie in die tuin sou 'n beter indruk maak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Van Staden R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gemaklik. Baie lekker gebly by The Hedge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Serene and comfortable. It was a lovely stay. A wonderful house with incredible views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ontspanne atmosfeer. Gerieflike huis met 'n ruim stoep, ons het heeltyd daar gekuier en kindertjies besig gehou. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful stay at The Hedge @ Dullstroom Cottage. Everything about The Hedge @ Dullstroom Cottage was perfect. The house had everything you could need and the most wonderful patio. They also have solar so we didn't even notice that there was load shedding. Our dogs had the best time. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Dit was 'n heerlike oorbly en kuier en ons almal wou sommer nog 'n week bly! Dit is 'n heerlike blyplek, goed geleë met die lekkerste stoep vir kuier of lui-wees! Ons was 'n gesin van 5 (almal volwassenes) en dit was heerlik om pragtige kamers te hê met elk 'n en-suite badkamer! Die plek is goed toegerus en baie netjies. Ons moes die huis bestuurder kontak omdat die gasbottel baie vinnig leeg geraak het, maar binne 'n halfuur was alles uitgesorteer. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Royandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 348 Ukhozi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74f1c5dc779903a65a9ada5a23ddd9a901e461583e0931dbe07c4f354a45488434807889e6beea003236b79e4cdc0a0bc78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 348 Ukhozi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.412563862996 30.105991333439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang