Successfully reported

The Hedge Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies, mooi en rustig, ons het baie welkom gevoel en het lekker gebly. Baie lekker en rustig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

As above. Perfectly faultless! A beautiful, well-equipped self-catering cottage. Huge comfortable bed with lovely linen, private courtyard with tranquil water feature. Fantastic hosts, their attention to detail is on another level. A real gem in Riebeek Kasteel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Louise, Thanks for your feedback - it was only a pleasure to have you staying with us. Kind regards Charl

Michelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gerus en ontspan. Baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louda B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, netjies en goed toegerus. Ek het baie lekker gebly by The Hedge Cottage. Die eenheid is netjies en baie goed toegerus met alles wat jy gaan nodig kry. Die dekor is pragtig. Ek het ook veilig gevoel as enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Louda, Dit was 'n plesier om jou te ontvang - dankie vir jou terugvoer. Groete Charl

Lynzy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Intimate and affordable. The cottage was super cute and so beautiful. The aircon was a major plus because it was freezing. The owner was kind enough to switch on the heater prior to our arrival. We will definitely make use of the cottage in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Lynzy, Thank you - it was a pleasure meeting you, and we’re looking forward to seeing you again soon. Regards, Charl

Dawn V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Puik akkommodasie. Baie gasvry en behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Dawn, Baie dankie. Bly ons kon julle by ons ontvang. Groete

Camen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, vriendelik, lekker. Baie lekker! Ons het welkomstdrankies / soetdingetjie gekry en verwelkomde afkoel in die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Camen, dit was lekker om julle te ontvang. Bly julle het alles geniet. Kom gerus weer!

Janine J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

A must visit again. Very neat and tidy. Relaxing, quiet away from the rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was heerlik! Fantastic! Lovely, attentive and hospitable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die plek is 'n juweel in Riebeeck Kasteel. Sonder twyfel hoogs aanbeveel! Uitstekende diens, baie aangenaam en gerieflik. Naby alles wat interessant is in die omgewing. Fantastiese gemaklike ekstra groot bed met top kwaliteit linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Heuwel Street, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d5768003d5df573ed82f90864c753408991afe26b551151f7e8bf51d3aaa2a2e51aa014eb01c84284c003cf2f0e147d8dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 14 Heuwel Street Riebeeck-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.383046634804 18.902775414156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang