The Hedge Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Heuwel Street, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hedge Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang, apart van die hoofhuis, geleë in een van Suid-Afrika se oudste dorpe, Riebeek-Kasteel. Die eiendom is sentraal geleë naby verskeie aktiwiteite, insluitend wynproe, kunsgalerye, kafees en restaurante.
Hierdie lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n super koninggrootte bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n wasbak, mini-yskas, induksie kookplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit vloei in die lugverkoelde slaapkamer, en daar is ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele.
Die eenheid maak oop na 'n privaat binnehof met buitesitplek, die perfekte plek om 'n glas wyn te geniet terwyl die sonsondergang die lug in pragtige oranje kleure verf. 'n Weber-braai en 'n swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Daar is sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel, en gaste het veilige parkering agter 'n sekuriteitshek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Heuwel Street, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hedge Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Heuwel Street, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang