Successfully reported
+6

The Hedge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hedge Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Knysna. Dit is op die rand van 'n steil vallei in 'n beboste area, en bied asemrowende, ongerepte uitsigte oor die Outeniekwaberge. Hierdie idilliese toevlugsoord beloof rustige ontsnapping vir diegene wat vrede en natuurlike skoonheid soek.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp, met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea spog met 'n TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Buite wag 'n onderdakstoep wat 'n asemrowende uitsig oor die omliggende natuur bied.

The Hedge Cottage is langs die Rheenendal-pad en bied volledige privaatheid, maar is net 15 minute se ry vanaf die middedorp van Knysna en 'n goeie swemstrand. Dit maak dit 'n ideale wegkruipplek vir wittebroodgangers, paartjies en natuurliefhebbers wat hulself wil verdiep in die rustige skoonheid van die area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • The Surfboard, Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hedge Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c5f7bbcfa978ca0bce3f056c8d9158784034ff52d8a96795bc930d070beeda3323ed9b14750df72e18069e44998c29fdc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987931073931 22.982372842389
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang