Successfully reported
+34

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Heidelberger selfsorg-gastesuite is 'n ruim selfsorg-eenheid in die bekoorlike erfenisdorp Heidelberg in die Wes-Kaap. Dit is ongeveer 1 km vanaf die N2 en ongeveer 40 m vanaf die pad langs die kanaal geleë.

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis. Elke slaapkamer het 'n waaier, verwarmer en haardroër.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n bad en 'n klererak. Seep, sjampoe en badskuim word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n volgrootte yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Tee en koffie word ook voorsien. DStv en Netflix is beskikbaar. Veilig en skoon. Nuut geïnstalleerde muurverwarmers in elke kamer. Vars geverf.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Klein biblioteek en speletjies word voorsien. 'n Bababedjie kan vir 'n baba voorsien word. Buite is daar braaigeriewe en buitemeubels. 'n Wasgoeddiens is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Besienswaardighede sluit in die Star Nation Kunsgalery, Blue Crane en Skeerhok Plaasstalle, Delish Restaurant & Wynwinkel, Proeviand Restaurant, The Rooi Pot Restaurant, Biltongfabriek, Die Spensjolyt, Seattle Coffee, Heidelberg Kwekery, Gholfbaan en Kegelbalklub.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hein B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome host and safe parking in a quiet area! Wat 'n cosy plekkie om te oornag. Ons het die oorslaap baie geniet. Thank you for a wonderful stay. Eve...
Sien meer
Aug 2025
Riaan O
Saam met vriende
5.0
Safe, clean, bright and well appointed. A definite choice for a family stay. Thank you, Mark, for a lovely overnight stay. Spacious, cl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Vijay G
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent value, restful stay. Everything was as expected: adequate space and facilities for a small family with small children. Secure...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annetta V
Gesin met tieners
5.0
Gasvry. Absoluut alles waarvoor ons kon hoop.
Apr 2025
Judith P
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and quiet. It was very nice and quiet. I would definitely recommend the accommodation to other people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 55 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Heidelberger Self-catering Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Eksteen Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa48340fd8ac5e78b0b82bab14a0b6a4e5d915e6d9bafee122cb3e0facf4b0abbac8ad7834d4e4b818852dd13504619d5e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 55 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.091088563095 20.954853532328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang