The Herholds Bay 611
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Herolds Bay 611 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Heroldsbaai en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi-toegang word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n balkon met sitplek waar gaste kan terugsit en ontspan, asook 'n aangewese onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang