The Herolds Bay 402
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Harolds Bay 402 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Heroldsbaai, net 200 meter van die strand af. Hierdie stylvolle woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, wat dit ideaal maak vir 'n gesin.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike dagbed wat perfek is vir 2 kinders.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste kan ontspan, asook veilige onderdakparkeerplek op dieselfde vlak as die woonstel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink The Herolds Bay 402 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang