Successfully reported
+10

The Herolds Bay 402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Harolds Bay 402 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Heroldsbaai, net 200 meter van die strand af. Hierdie stylvolle woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike dagbed wat perfek is vir 2 kinders.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste kan ontspan, asook veilige onderdakparkeerplek op dieselfde vlak as die woonstel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem en visvang in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henning V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese waarde vir geld. Sien sterre.
Apr 2025
Hardus B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly, als daar wat jy nodig het. Heerlik gebly, skoon, netjies, baie vriendlik.
Apr 2025
Beatrice N
Gesin met klein kinders
5.0
Affordable and safe. The apartment was so neat; all the electric appliances were in good working condition. The view was perfect. It is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Marlene O
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, goed ingerig en baie veilig. Pragtige plekkie en baie goed ingerig. Wonderlike gasheer. Sal vir seker weer hier bespreek!
Des 2024
Hermie V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie veilig, stapafstand vanaf die strand en goed toegerus. Baie gerieflike woonstel met alles wat jy mag nodig hê. Ons sal enige tyd weer 'n bespreki...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Herolds Bay 402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44ef4f9192c7a398f18f5063c3c1a9c4e0783f6a655463d54865dca54f596d656871c6969a17d3a41920edd7ef799702a76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R404 Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053215053641 22.389686656731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang