The Hideaway
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Mare Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Hideaway is 'n knus en bekoorlike eenheid in Nelspruit wat slaapplek bied vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit in 'n buitepatio met sitplek en 'n braai-area, waar gaste kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.
Gratis WiFi en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Paige Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 56 Mare Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink The Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Mare Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang