Successfully reported

The Highland Inn

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Marike C
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik en warm. Baie gemaklik, lekker warm elektriese komberse en AC. Skoon en netjies! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

I would stay there again. It was what I wanted and close to the school. The room was clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies, veilig, baie vriendelik en behulpsaam en gaan die ekstra myl! Was soos elke jaar regtig lekker gewees! Die verblyf is skoon en netjies, die kos is heerlik en baie bekostigbaar! Die staff, veral (as reg onthou, kroegman) Andrew het uit sy pad gegaan en soveel moeite gedoen toe ons selfs groep vriende oorgenooi het om te kom braai daar. Groep ouers wat saam is op rugbytoer, en almal wat daar kom braai het wil volgende jaar by The Highland Inn bespreek, so ek sal moet spring en seker maak ek kry plek volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
1 nag
4.6
Mei 2025

Sien julle weer met die volgende rugby. Ek het baie lekker gebly, was skoon en netjies en was vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf
4.0
Jun 2025

Net daar geslaap, was warm (lugreëling in kamer) en gas 'geyser' met genoeg warm water. Het lekker gebly, net nie geweet die goedkoopste prys is vir 'n gedeelde badkamer, moes ekstra betaal vir 'n en-suite kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2025

Plek is verwaarloos. Nee, die plek is verwaarloos en die geyser is ook glad nie lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christel C
1 nag Gesin met tieners
1.6
Sep 2025

Was die slegste verblyf ooit. Dit was een van die onaangenaamste verblyf ooit. Die perseel het geen geraasbeheer oor ander gaste nie. Die ander gaste het tot na 3 die oggend nog baie gekuier en geraas. Die kamers is glad nie klankdig nie. Die deure is asof dit te klein is vir die kosyne en die geringste wind of beweging kap die deure teen die kosyne. Ons moes 'n stoel voor die deur sit om die gekap te stop. Die kamer was ook nie behoorlik skoongemaak nie. Vorige gaste se asblik was nie uitgegooi nie. Sal glad nie hierdie plek weer besoek of aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Christelle V
Kort verblyf
1.0
Mrt 2025

Nie so lekker met miere orals. Was lekker behalwe vir die miere wat orals om jou geloop het en die kussing slape was nie baie skoon, en die kombuis apparate was maar vuil! Mikrogolf het gestink na vis. Het glad nie kos daar gemaak!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gerhardus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker geslaap en heerlike ontbyt voor die verdere reis. Lugreëling in die kamer vir die Vrystaatse somer, lekker warm stort voor 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

José Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Kerk Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZDg4ZWU1LTQyOTItNGRiOC1hYTA5LTMwMTUxZmU0NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 99 5 1 4 60 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.235929 28.298161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang