Successfully reported

The Highland Rose Country House & Spa

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Dirk H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Eenvoudig baie spesiaal. Sjoe, wat 'n pragtige stil en rustige plek! Ons sal beslis weer daar sou wou oorbly. Alles wat mens nodig het en meer. Ons ontvangs was professioneel en sorgvuldig, baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker geslaap en lekker ontbyt gehad. Dit is 'n baie netjiese, stil en mooi plek. Die tuin is 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
The Highland Rose Country House & Spa
Baie dankie vir jou ondersteuning en tyd om vir ons (n) review te los. Hoop ons sien julle gou weer. Eienaar

Pieter W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Great plek, waarde vir geld. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, goeie ontbyt, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jun 2025

Nice premises not ideal location. Enjoyed my stay. Staff were friendly and helpful. Only negative was room photo not as per photo on the website and DSTV not full view as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
1 nag
3.0
Apr 2025

Stil, netjies en mooi. Net bietjie moeilik om by uit te kom. Die plekkie was baie mooi en het net soos die foto's gelyk. Die personeel was baie vriendelik en die kamer was netjies en baie goed uitgerig vir die kouerige naweek. Een ding wat ek sou voorstel, is dat daar net voor die tyd gesê word oor die ompad wat mens moet ry om daar uit te kom. Ek en my ma het maar aangeneem die paadjie wat dit baie vinniger maak, het verspoel, maar die pad wat ons op die ou einde moes neem, was baie naby aan die informele nedersetting en daar was baie erge slaggate in die grondpad. Dit was natuurlik op die ou einde nie 'n probleem nie, maar dit kan dalk iets wees om te noem voor mense die plekkie bespreek en met 'n i10 daar deur probeer gaan. Anders as dit was dit werklik 'n heerlike plekkie om te bly en die ontbyt die volgende oggend was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carol Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 442 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd24a9b40706cfb3b7b2c0dd0965f8795b9ce9f3a53f6e448542552cdf9545c62df33dcf8e867ed87ce22fcbdf3b73bf1ef65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 442 Amajuba Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4146549 30.0988823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang