The Highland Rose Country House & Spa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Highland Rose Country House & Spa, 'n bekoorlike B&B, skuil in die boeiende dorpie Dullstroom op die Mpumalanga Hoëveld. Hierdie instansie bied gehalteverblyf en 'n spa-fasiliteit wat bekend staan as een van die beste in die streek.
Gaste word verwelkom deur 'n heerlike roostuin, die inspirasie agter Highland Rose se naam, wat lei tot elegant versierde slaapkamers, elkeen uniek gemeubileer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met volledige DStv-kanale, verhitting, elektriese komberse en 'n tee- en koffiestasie. Die Highland Rose-dubbelkamer spog ook met 'n knus sitarea met 'n kaggel, perfek om te ontspan.
Met sy luukse geriewe en uitsonderlike diens word The Highland Rose Country House & Spa wyd erken as een van die voorste bestemmings in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Carol Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 442 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Highland Rose Country House & Spa het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 442 Amajuba Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang