The Hill Boutique Hotel
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Hill Street, Tsolo, 5170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 099 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hill Boutique Hotel is in die hartjie van Tsolo langs die Pointed Hills. Die hotel bied landelike gerief en styl, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie hotel strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 17 pragtige kamers, elk met gemaklike dubbel- of koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Al die kamers sluit werkstasies, TV's met stroomdienste en DStv, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, telefone en WiFi in. Die Executive Koninginkamer bied selfs 'n knus sitarea vir ontspanning.
Gaste kan kies uit 'n buffet, à la carte-opsies, of 'n volledige Engelse/Ierse ontbyt by die hotel. Die hotel bied ook konferensie- en spageriewe, tesame met 24 uur-sekuriteit om gemoedsrus tydens verblyf te verseker. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Hill Street, Tsolo, 5170, Oos-Kaap
- Gaste dink The Hill Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Hill Street, Tsolo, 5170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang