The Hill Estate Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Hill Estate Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed is naby die area se besienswaardighede en geriewe.
Dié woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakstoep wat spog met 'n gasbraai-gerief vir gaste om te gebruik.
Die landgoed is 1,5 km vanaf die Market Square-winkelsentrum, restaurante, binne 3 km vanaf die Lookout Beach, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hill Estate Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang