The Hill Estate House 7
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Hill Estate House 7 is 'n selfsorg-vakansiehuis in The Hill Estate in Plettenbergbaai. Die landgoed is naby die omgewing se besienswaardighede en geriewe.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers met 4 en suite-badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Al 4 en suite-badkamers is toegerus met 'n stort, en slegs een het ook 'n bad. Hierdie slaapkamers is bo en bied uitsigte oor die see.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10, en die aangrensende sitkamer lei na die tuin en swembad. Gaste het toegang tot veilige parkering sowel as braaigeriewe.
Die landgoed is 1,5 km vanaf die Market Square-winkelsentrum en restaurante, binne 3 km vanaf die Lookout-strand en 'n rit vanaf ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hill Estate House 7 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferdinand Street, The Hill Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang