Successfully reported
+45

The Hills Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hills Guest House is 'n pragtige, rustige wegbreek wat B&B-verblyf in Aviary Hill, Newcastle bied. Daar is pragtige tuine rondom die eiendom. Newcastle is aan die voetheuwels van die noordelike KwaZulu-Natalse Drakensberge geleë en spog met manjifieke landskappe. Dit is deel van die KwaZulu-Natal se Slagvelde-streek, wat 'n belangrike deel van die geskiedenis en kultuur van Suid-Afrika is.

Verblyf word gebied in 2 luukse kamers en 1 gesinskamer, elk met sy eie individuele dekor en en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-internettoegang in.

Ontbyt word daagliks bedien. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Partridge Street, Avairy Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd935ca9909d4ef8eaf70f5dbe91fa1402e2fcda2ca1826a42870fa404bb4e5770ba7097c214c780c7a29350f553c4f04380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 7 Partridge Street Avairy Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.718184109222 29.920399504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang