Successfully reported

The Homestead

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goeie ervaring, kan aanbeveel. Fantastiese waarde vir geld! Skoon, gerieflike akkommodasie met absoluut alles wat jy nodig het en meer. Braai geriewe met alles wat nodig is daarmee saam. Gasvrou maak daagliks kontak om seker te maak alles is in orde. Baie naby aan skole waar toernooie plaasvind. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie warm en gesellige plek. Beste plek in Bloemfontein, sal nooit weer op enige ander plek in Bloemfontein gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie goeie en persoonlike diens, baie mooi, ruim en skoon kamer, sterk aanbeveel. Ja, baie lekker gebly, baie mooi en netjiese kamer, baie skoon, baie goed toegerus, meubels, linne ens. van puik gehalte, baie spasie in die kamer, als werk baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie netjiese, moderne setup, met als wat mens nodig het, vir 'n gesin of groep. Ons was 'n groep ouers wat met seuns op 'n sportnaweek by Homestead gebly het. Verblyf is uitstekend, moderne eenhede, met als wat mens nodig het, insluitend aircon en swembad wat baie help. Gasheer baie vriendelik en het elke dag opgevolg of daar enige probleme is. Sal definitief weer by Homestead gaan bly en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie netjies en sal def weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky G
1 nag
5.0
Jan 2025

Oornag in Bloemfontein. Skoon, netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie beïndruk. Baie mooi, skoon en luukse eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Briljant. Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Baie lekker en netjiese verblyf. Baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

-. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 275
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 275
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 General Dan Pienaar Drive, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9700a7728b8b47553b8e7fe05381c7a1d3ffc5f3dd3250c247dc96374da0e7138d06c5888218bb24ce64364cf294be6a9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 275 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 32 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.097340923153 26.203735359013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang