The Honeymoon Stay At James Family Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Grabouw en met asemrowende uitsigte, is The Honeymoon Stay by James Family Farm die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie wat 'n afgesonderde verblyf benodig.
Die suite bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n spa-bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die suite beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n mikrogolfoond. Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die tuin, kompleet met 'n buitebad.
Daarbenewens het gaste toegang tot die gedeelde sauna, swembad, gimnasium, braai-areas en talle buite-sitplek- en eetareas. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Geleë op 'n werkende appelplaas, kan gaste wandelings deur die boorde geniet en die natuurlike skoonheid van die plaas inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Johanna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 41 Viljoenshoop Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 41 Viljoenshoop Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang