Successfully reported

The House in Lalaland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely. Yolande was a great host, very friendly and informative. I felt very welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Awesome. Absolutely lovely and such gracious hosts! A beautiful space to get away to, couldn't have asked for more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Javannah S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Was really a good stay. The stay was extremely great. Will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marvin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

100 out of 10. Absolutely fantastic, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacy S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

The house is beautiful and very spacious. We loved the braai area. Absolutely amazing! We loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jevaugn D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Nice time. It is very nice there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld met lekker verblyf! Ons kuier by The House in Lalaland was baie lekker! Ons gasvrou was plat op die aarde en baie vriendelik, en alles by The House in Lalaland was presies soos die beskrywing en foto's. Die huis is perfek vir 'n groot groep vriende (of familie), en dit is 'n baie lekker kuier-huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
The House in Lalaland
Ag dankie, Garth! Was lekker om jou en jou uitmuntende familie te ontmoet. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het.

Herman S
Kort verblyf
3.8
Des 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Daar is baie bordspeletjies met 'n pooltafel en tafeltennis. Die plaasdam was lekker verfrissend met die erge hitte.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker, groot, ruim huis. Dankie aan die eienaars vir die lekker games. Pragtige uitsig op stop. Baie netjiese en rustige plekkie. Wel nie geskikte plek vir mense met klein kindertjies. A.g.v. min speelruimte buite en geen swembad, maar defnitief aanbeveel vir net lekker weg kom van die gewoel. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 11)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: R366, Moutons Valley A, Lalaland, Piket-Bo-Berg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f1cce45a207cc46665bf4c5f0438959e5a62c4749d8d0c02cb747d2829fd32812fa03ded5760d12801617b1c8c7c467ef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 11) 28 5 1 5 R366 Moutons Valley A, Lalaland 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 13:00 -32.784388210722 18.695940971375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang